Michael Hordern

Michael Hordern
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
'n Borsbeeld van Hordern.

Geboorte (1911-10-03)3 Oktober 1911
Sterfte 2 Mei 1995 (op 83)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Hordern (3 Oktober 1911 – 2 Mei 1995) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Where Eagles Dare (1968), Barry Lyndon (1975), The Slipper and the Rose: The Story of Cinderella (1976), en Watership Down (1978).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy